Abel Knobel: Vernon Barnard is 'n inspirasie
Updated | By MornéJK
Afrikaanse sanger Abel Knobel het vir die eerste keer uitgepraat oor sy tyd op die populêre sang-kompetisie, The Voice.

Abel het in die uitklop rondtes uitgeval nadat hy teen gunsteling, Vernon Barnard te staan gekom het.
Vernon Baranrd 'n blinde musiekant wat die harte van Suid-Afrikaners se harte gesteel het tydens die oudisie rondte.
"Vernon is 'n absolute inspirasie en alhowel ek langer as hy in die musiek-bedryf is het ek verskriklik baie by hom geleer," meen Abel.
Abel en Vernon het sedert die opnames van die uitklop rondtes nou saam gewerk en goeie vriende geword.
Knobel was deel van die immer gewilde groep, NRG wat verlede jaar opgebreek het, maar hy meen daar is 'n doel met alles.
"As een deur toe gaan, gaan 'n ander oop," het hy aan Jacatainment gese.
Kyk gerus die onderhoud hier:
Show's Stories
-
WATCH: Cape Town restaurant earns elite pizza certification
We don't want to be too cheesy, but this is a big deal!
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago -
WATCH: SA reacts to Audi driver crashing in neighbourhood
"Audi drivers starting to act like Polo drivers."
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago