Adam is terug met nuwe musiekvideo
Updated | By MornéJK
Die groep, Adam se splinternuwe musiekvideo vir hul treffer, Vergifnis is vanoggend uitgereik en is reeds duisende kere gekyk.

Adam se manne is een van die mees produktiefste groepe in Suid-Afrika en het reeds met verskeie kunstenaars gewerk om weghol treffers uit te bring.
Hull het hul debuut album, "Adam" in 2011, opgevolg met "Vir jou gemaak" in 2012 en daarna hul drede album "Goud" in 2014 uitgereik.
Al drie hierdie albums het goue status bereik.
ALSO READ: Adam releases new album
Adam, wat bestaan uit Hugo Ludik, Kyle Grant en Reynardt Hugo, het die jaar hul vierde album, "Hoogtevrees" uitgereik.
Die titelsnit van die album het die nommer een plek op verskeie radiostasies behaal.
Show's Stories
-
WATCH: Ear fillers are the latest must-have beauty trend
Have cosmetic procedures gone too far?
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago -
WATCH: Cape Town Kwikspar throws party with DJ and dancing
New bucket list item: party in a grocery store.
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago