Amira is terug vir Classics is Groot 2017
Updated | By MornéJK
Classics is Groot is terug met meer kunstenaars en groter name.

Die bekroonde produksie sal vanjaar op die 23ste en 24 ste Junie in die Moreletapark Auditorium plaasvind met name soos Jannie Moolman, Corlea Botha, Joseph Clarke, Monique Steyn en Amira wat vir die vermaak gaan sorg.
Die vervaardigers het besluit om weer die Nederlandse kunstenaar Amira uit te nooi na haar suksesvolle optredes tydens verlede jaar se konserte.
Die Nederlandse wonderkind, wie die wereld bekoor het tydens haar oudisie op Holland's Got Talent, is geen vreemdeling nie en het al verskeie kere in Suid-Afrika getoer.
"Tydens verlede jaar se Afrikaans Is Groot konserte het gehore ‘n idee kry hoe vanjaar se produksie van Classics is Groot gaan lyk. Amira het harte laat smelt terwyl vertoning deur Jannie Moolman natuurlik Touch of Class gehore op hul voete gehad het," sê die vervaardigers.
Show's Stories
-
Get your Premier League predictions and join our FPL
Football season is upon us so get your predictions in and join our FPL.
The Drive with Rob & Roz 2 days, 6 hours ago -
Week In Review: The Round-up with Rob & Roz
Birthday week, Accidental thefts, Fantasy Premier League, SA's most fast...
The Drive with Rob & Roz 2 days, 7 hours ago