Arno Carstens se Afrikaanse album is hier
Updated | By MornéJK
Arno Carsten is terug, maar die keer met sy eerste Afrikaanse album, Die Aandblom 13.

Die Aandblom 13 is die adres waar Arno hy groot geword het en is vir hom simbolies, dis waar sy Afrikaanse wortels ontspruit het.
Die Aand het steeds Arno se kenmerkende en unieke klanke waaraan sy aanhangers gewoond is, en hierdie EP is absoluut uniek and baie persoonlik, aangesien elke lied self deur Arno geskryf is.
Hier is meer oor sy nuwe album.
- Persverklaring
Show's Stories
-
WATCH: How to make your own Fresca drink!
Nothing tastes like Fresca!
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago -
The South African Braai Index has bad news for braai lovers
You know things look grim when even a lekker braai is at risk.
The Drive with Rob & Roz 15 hours ago