Charlize Berg se nuwe musiek video
Updated | By MornéJK
Charlize Berg het pas die musiekvideo van haar enkelsnit My Hart Myne of dié liedjie kry lewe in 'n kleurvolle en unieke video wat in Pretville in Hartbeespoort verfilm is.

Akteur en sanger Bouwer Bosch en televisie-persoonlikheid Bordeaux Augustyn het skreeusnaakse is in die video te sien, wat wat in die 1950's afspeel.
My Hart Myne is 'n lied wat se boodskap die luisteraar motiveer om 'n slegte situasie om te draai deur weer nuut te begin met 'n positiewe uitkyk. Die lewe is soos jou eie storieboek en baie keer vergeet 'n mens dat ons enige tyd weer op 'n nuwe, skoon bladsy kan begin," sê Charlize.
Charlize is hard aan die werk om binnekort 'n tweede enkelsnit bekend te stel. Sy is deel van die skryfproses en die kies van elke liedjie, "so dit beteken vir my iets persoonliks en bied 'n stukkie van my hart."
- Persverklaring
Show's Stories
-
WATCH: Why women smell better than men
We're here to help you make 'scents' of this very interesting study!
The Drive with Rob & Roz 17 hours ago -
Find out which official 'Superman' character playlist you are!
The most recent 'Superman' release has been making waves, and people hav...
The Drive with Rob & Roz 19 hours ago