Dewald Wasserfall en Karlien van Jaarsveld sing weer saam
Updated | By MornéJK
Afrikaanse rocker, Dewald Wasserfall het weereens kragte saamgespan met die prinses van Pop, Karlien van Jaarsveld in 'n nuwe enkelsnit, 1000 Kerse.

The twee sangers het gister op sosiale media meegedeel dat hulle weereens saamgewerk het aan die lied, wat op die klankbaan van die Afrikaanse fliek, Modder en Bloed verskyn.
Dit is nie die eerste keer dat Dewald en Karlien saamwerk nie.
Hulle het in 2012 die enkelsnit, Hart se Hongersnood saam opgeneem wat op die klankbaan van die fliek, Semi-Soet uitgebring is.
Dewald het gister hierdie tweet met sy duisende volgelinge gedeel:
Luister uit vir my duet met @KarlienVanJ "1000 kerse". Ook beskikbaar op die @bloodglorymovie klankbaan @AfrIsGroot pic.twitter.com/yf7FwAvH9i
— DewaldWasserfall (@DewaldWasserfal) May 5, 2016
Show's Stories
-
WATCH: Employees of popular SA retailer forced to cut long nails at work
The video has been making its way around social media and has sparked qu...
Breakfast with Martin Bester 4 hours ago -
Popular call app under fire for alleged SA privacy violations
Truecaller is reportedly under investigation in South Africa for alleged...
Breakfast with Martin Bester 6 hours ago