Elvis Blue besig met nuwe musiekvideo
Updated | By MornéJK
Afrikaanse sanger, Elvis Blue het gister sy nuwe musiek video vir The Tide geskiet en het pret gehad op die stel.

Hy het met Idols SA in ons harte ingekruip en aangehou met ’n rits treffers soos, Rede om te glo, Toe Ons Jonk was, Spore, Lighthouse, Things My Father Said en vele ander saamsing treffers.
Nou kan aanhangers van die gewilde sanger sy musiek orals op Liedjie luister. Liedjie, die eerste Afrikaanse musiekstroomdiens en is gebore uit ’n sameloop van liefde vir musiek en tegnologie.
Musiek is ’n alomvattende deel van ons lewens, ’n klankbaan vir ons daaglikse bestaan.
Nou met die krag van tegnologie, maak ons dit moontlik om enige tyd en enige plek na jou gunsteling musiek te luister deur net van jou slimfoon gebruik te maak.
Ontmoet Elvis Blue se grootste "fan".
Show's Stories
-
WATCH: Kim Kardashian narrowly avoids fashion mishap at Met
You do not want to mess with Kim Kardashian's outfit!
The Drive with Rob & Roz an hour ago -
WATCH: First corgi police dog steals sausage from child
China has welcomed a very special, but somewhat naughty, member into its...
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago