FOTO'S: Neels van Jaarsveld spog met nuwe liefde
Updated | By Jacaranda FM
Die paartjie is sedert Saterdag amptelik saam!

Die gewilde akteur, Neels van Jaarsveld, blom behoorlik nadat hy weer liefde gevind het.
Van Jaarsveld (43) en Meg Lorengan (23) het by 'n musiekkonsert ontmoet.
LEES: TikTok-ster praat openlik oor hoe angs sy lewe beïnvloed
"Dankie dat jy ja gesê het om my nooi te wees," het Van Jaarsveld op sosiale media gesê.
Die paartjie is sedert Saterdag amptelik saam.
"Dankie dat jy ja gesê het om my nooi te wees. Dankie dat jy my lewe komplimenteer. Dankie dat jy lag vir my grappies. Dankie dat my op my tone hou. Dankie dat jy my drome laat realiseer. Die lewe is 'n magiese onvergeetlike avontuur saam met jou. Ons maak 'n formidabele span. Jy is my grootste geskenk," het hy verder genoem op sosiale media.
Neels van Jaarsveld is tans in 'Diepe Waters' op kykNET (kanaal 144) van 18:30-19:00 te sien.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
ADHD & sensory issues: Help for my child
Occupational therapist Megan Pelkowitz guides parents on ADHD and sensor...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 2 hours ago -
KYK: Skokkende boodskap op Pretoria-man se heining
Dis een boodskap wat niemand op hulle heining wil sien nie…
Breakfast with Martin Bester 4 hours ago