Ghoema nominasies vandag bekend
Updated | By MornéJK
Nominasies vir die jaarlikse Ghoema-musiektoekennings sal na verwag word vandag bekend gemaak word.

Die spoggerige geleentheid, waartydens die bestes in die Afrikaanse musiekbedryf ver-eer word, sal vanjaar op die 25ste April by die Joburg Theatre plaasvind.
Volgens 'n verklaring sal vanjaar se toekenningsaand behoorlik swierig en opwindend wees met optredes deur van ons land se top kunstenaars.selfs Andriëtte.
Kategorie-aanbieders vanjaar sluit ook bekende Afrikaanse gesigte in.
kykNET se investering in die musiekbedryf is jaarliks merkwaardig en die kanaal tree vir die vyfde agtereenvolgende jaar op as hoofborg van die Ghoemas.
Die volledige nominasielys lys sallater vandag bekend gemaak word en binnekort op die Ghoema webtuiste te sien wees.
Kaartjies om Ghoema 2016 op 25 April 2016 by die Joburg Theatre by te woon is reeds by WebTickets beskikbaar.
Show's Stories
-
SA's most expensive city to buy groceries
This is the most expensive city to buy groceries as of June 2025.
Breakfast with Martin Bester 7 seconds ago -
Having these types of dreams could lead to an early death
A new study has revealed that having this specific type of dream could t...
Breakfast with Martin Bester 36 seconds ago