Goud vir Jay en Lianie May
Updated | By MornéJK
Jay du Plessis en Lianie May se nuutste album, Vir Liefde, her vroer die week goue status bereik met meer as 20 000 eenhede wat verkoop is.

Jay du Plessis en Lianie May se nuutste album, Vir Liefde, her vroer die week goue status bereik met meer as 20 000 eenhede wat verkoop is.
Volgens 'n persverklaring is die twee baie opgewonde oor die nuwe verwikkeling en het hulle belowe dat nog 'n musiekvideo binnekort vrygestel gaan word.
Lianie is in 2006 raakgesien en geteken deur die talentvolle musikale genies, Sean Else en Johan Vorster.
Van daar het Lianie se harde werk, determinasie en nederige persoonlikheid haar van krag tot krag laat gaan, en is sy vandag een van die land se top vroulike kunstenaars.
Dis ook nie die eerste keer dat Lianie en Jay du Plessis saam werk nie.
In 2001 het Jay die ATKV Crescendo-kompetisie saam met Joe Niemand gewen en kort daarna het hy by die bekende groep, Eden aangesluit.
Hy en Lianie May het in 2012 kragte saamgespan met hul album, Bonnie en Clyde.
Show's Stories
-
Can you guess the Secret Sound of Music for R39,000?
Breakfast with Martin Bester and OUTsurance is giving you the chance to ...
Breakfast with Martin Bester 9 seconds ago -
This is the safest city in South Africa
A recent report revealed the safest South African metropolitan city…
Breakfast with Martin Bester 18 minutes ago