Heuwels en JR se nuwe musiekvideo is vuurwam
Updated | By MornéJK
Die Heuwels Fantasties het pas hulle nuwe musiek video vir Koeëlbaai bekendgestel in samewerking met kletsrymer, JR.

Die liedjie is een van die eerste enkelsnitte van hul nuwe album OKAY! wat reeds die radios aan die brand speel.
"Koeëlbaai is 'n spesiale liedjie vir ons", vertel Heuwels se Hunter Kennedy.
Hy sê Janine Neethling se meesterlike klavierspel is iets om te aanskou, met die liedjie wat hulle gunsteling is op die album.
"Dit is ons almal se gunsteling liedjie op die album. Dit vat ons manifes vir die album goed saam. Eenvoud. Ongerepeteerde emosie. Organies.," voeg Hunter by.
Kyk die video hier:
Show's Stories
-
WATCH: Why women smell better than men
We're here to help you make 'scents' of this very interesting study!
The Drive with Rob & Roz 18 hours ago -
Find out which official 'Superman' character playlist you are!
The most recent 'Superman' release has been making waves, and people hav...
The Drive with Rob & Roz 19 hours ago