Innibos benoem as gewildste fees
Updated | By MornéJK
Innibos is vanjaar weer as een van die vier finaliste benoem, en sal meeding om die eer as Suid-Afrika se gewildste feeste teen Aardklop, Oppiwater en die Vrystaatse Kunstefees.

Die publiek kan tot 13 Januarie stem om die wenner van die gewildste fees tydens volgende jaar se Fiestas Toekennings te bepaal.
Jacaranda FM is een van Innibos se hoofborge, hoofsaaklik omdat die fees mense van verskeie oorde saambring om die kunste-tafel.
Die kykNET Fiëstas vereer sedert 2011 uitsonderlike prestasies in die uitvoerende kunste wat jaarliks by kunstefeeste te sien is.
Innibos, wat vanjaar hul 13de bestaan gevier het, is ook vir ses ander Fiëstas benoem vir produksies wat by Innibos op die planke was.
Show's Stories
-
Visit Joburg's premier indoor adventure park, Rush
Thinking of something to do that gets you feeling warm and energetic? He...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp an hour ago -
The best traffic cop in Gqeberha gets a thumbs up again
Who knew that traffic cops could put smiles on motorists' faces...
The Workzone with Alex Jay 2 hours ago