Innibos loodskonsert 'n reuse sukses
Updated | By MornéJK
Duisende Laevelders het Vrydagaand op die Innibos feesterrein in Mbombela saamgetrek vir die jaarlikse loodskonsert.

Dit is gewoonlik waanneer meer besonderhde rondom die gewilde fees bekend maak.
Karlien van Jaarsveld en Bok van Blerk was te sien op die verhoog tydens die grootste partytjie in Mpumalanga se hoofstad.
Innibos is vanjaar van 29 Junie tot 2 Julie en kaartjies vir vertonings sowel as toegangskaartjies is reeds beskikbaar by Computicket.
Een van die hoogtepunte is beslis die kykNet Rockkonsert op Donderdagaand, 30 Junie, wanneer die RockRumoer-kompetisiewenners saam met Karen Zoid en ander gesoute rockers gaan optree.
Show's Stories
-
Dad teaches us why you shouldn't tempt fate with a baby
This one is for the fathers who take the time to play with their babies...
The Workzone with Alex Jay 6 hours ago -
Father's Day Pup Walk for the Dads
The perfect day out to celebrate Dad and your pooch...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 6 hours ago