Innibos: Meer oor die feesprogram
Updated | By MornéJK
Die tyd kom nader vir Suid-Afrika se gunsteling kunstefees wat jaarliks in Mbombela in Mpumalanga plaasvind met top kunstenaars wat weereens vanjaar op die Laeveld sal toesak.

Die fees skop op Woensdag 29 Junieaf met Elvis Blue, Dewald Wasserfall, Kurt Darren, Nicholis Louw, ADAM, Joseph Clark, BlackByrd, Arno Jordaan, MoniQue en Ampie wat op die verhoog sal wees.
Donderdag aand is Karen Zoid, Kahn Morbee, Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Black Cat Bones, Dan Patlansky, Albert Frost, Prime Circle en die twee bands van die Innibos RockRumoer-kompetisie op die hoofverhoog.
Riana Nel, Adam Tas, Emo Adams, Gerhard Steyn, Jak de Priester, Juanita du Plessis, Dr. Victor & the Rasta Rebels, Willem Botha en Eden tree Vrydag aand op met die groot Jacaranda FM konsert wat Saterdag plaasvind.
Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld, Corlea Botha, Dozi, Jay, Lianie May, Joshua na die Reën, Snotkop, Sibongile Mngoma, Joe Foster, Ghapi, Jannie Moolman, Leah, Brendan Peyper en Charlize Berg sal duisende feesgangers vermaak op Saterdagaand die 2de Julie.




Show's Stories
-
Week In Review: The Round-up with Rob & Roz
World Cup of Toys, Things Men Secretly Do, ATMs, and feel-good moments.
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago -
REVEALED: The things men secretly do... and it's hilarious
Jacaranda FM men - and women - revealed the secret things men do.
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago