Jong akteurs wys hulle staal in nuwe fliek
Updated | By MornéJK
Die rolverdeling in die nuwe Afrikaanse fliek, Nul Is Nie Niks Nie, wys dat ouderdom net 'n nommer is.

Nul Is Nie Niks Nie is ’n aangrypende storie oor die lewe, die dood, en alles wat tussenin gebeur. Die rolprent vertel die storie van drie vriende (Hoender, Drikus en Chris) wat vasberade is om Drikus se laaste wens waar te maak – om ’n zombie-rolprent te maak.
In die proses te begin, moet Hoender eers die verlies van sy pa se dood verwerk.
Hy maak terselfdertyd nuwe vriende, werk aan sy selfvertroue en besef dat hy heelwat het om aan ander te bied. In die proses, blaas Drikus se lewensvreugde en beslistheid nuwe lewe in die lewelose gemeenskappe.
Rolverdeling:
- Jaden van der Merwe
- Pieter Louw
- Daniah de Villiers
- Morné Visser
- Antoinette Louw
- Marisa Drummond
- June Van Merch
- Reine Swart
- Luan Jacobs
Show's Stories
-
Get your Premier League predictions and join our FPL
Football season is upon us so get your predictions in and join our FPL.
The Drive with Rob & Roz 1 day, 15 hours ago -
Week In Review: The Round-up with Rob & Roz
Birthday week, Accidental thefts, Fantasy Premier League, SA's most fast...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 16 hours ago