Kurt Darren en Dunay verwag tweede baba
Updated | By MornéJK
Afrikaanse sanger, Kurt Darren het gister op sosiale media bekendgemaak dat hy en sy vroulief, Dunay hul tweede babatjie verwag.

Verskeie kunstenaars en aanhangers het Kurt en Dunnay geluk gewens nadat die Kaptein 'n foto van sy dogtertjie, Kyrah op twitter geplaas het waar sy 'n bordjies vashou wat lees: Ek kry 'n maatjie.
Kyrah is in November 2014 gebore
Die gelukwensings stroom steeds in na die nuus gebreek het terwyl Kurt elkeen vir hul boodskappe bedank het.
Kurt het vroer bevestig dat klein Kyrah se naam 'n Bybelse-naam is wat "edele dame" beteken maar daar is nog geen teken van die geslag of naam van die nuwe pienk-voet nie.

Show's Stories
-
WATCH: Man sets jaw-dropping record for farthest eye pop!
This is not your average party trick.
The Drive with Rob & Roz an hour ago -
South African Weather Service debunks hoax social media post
The SAWS has cleared the air about a viral message doing the rounds.
The Drive with Rob & Roz an hour ago