KYK: Springbok Malcolm Marx deel opwindende nuus!
Updated | By Jacaranda FM
2024 gaan 'n groot jaar vir die Marx-gesin wees!

Die Springbok Malcolm Marx het onlangs op sosiale media aangekondig dat hy en sy vrou, Kirsten, 'n baba verwag.
Die Marx-paartjie verwag 'n seuntjie.
Volgens Marx se Instagram-plasing, sal die seuntjie teen Junie 2024 sy verskyning maak.
"Junie 2024... Kan absoluut nie wag vir jou dierbare baba seuntjie nie."
Marx het 'n pragtige foto van sy dogtertjie gedeel wat wys hoe sy 'n positiewe swangerskapstokkie vashou.
Marx is nie die enigste Springbok wat pa gaan word nie.
Handré Pollard, Eben Etzebeth, en Herschel Jantjies het aangekondig dat hulle binnekort pa's gaan word.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Study shows employees using new trend to avoid management roles
Hustle culture and girlbossing are so 2017.
The Drive with Rob & Roz 6 hours ago -
South African intersection named one of the 'Most Stressful' in the world
You'll never guess which proudly South African intersection made the lis...
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago