Nadine terug op die verhoog as Sneeuwitjie
Updated | By MornéJK
'n Splinternuwe pantomime sal vanaf Mei die verhoog tref met groot name soos Nadine, Reynard Slabbert en Clint Lesch in die rolverdeling.

Die vervaardigers van Aspoestertjie is tans besig met repetisies om die immer-gewilde verhaal van Sneeuwitjie op die planke te bring.
Die produksie spog met 'n ster-belaaide rolverdeling waaronder, Nadine, Reynard Slabbert, Hannes Brummer, Angela Killian en meer.
Reynard Slabbert maak die sprong van TV na verhoog en sluit by die produksie aan as die prins, terwyl gunstelinge soos Tiaan Rautenbach en Clint Lesch gehore gaan laat skaterlag.
Datums:
6 Mei tot 12 Junie 2016
Teater:
Theatre of Marcellus by Emperors Palace
Kaartjiepryse:
R150-R250
Kaartjies beskikbaar by:
Show's Stories
-
4 truths all parents should acknowledge
These parenting truths aren't shared to make you feel bad or guilty, but...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 3 hours ago -
Traditional ironing in Egypt doesn't seem that sanitary
A real-life "ironing" man uses his mouth and some water to perform the s...
The Workzone with Alex Jay 3 hours ago