Robbie Wessels besig in die ateljee
Updated | By MornéJK
Groot opgewondenheid heers oor Afrikaanse sanger Robbie Wessels se nuwe album, met die ster wat die week sy jongste enkelsnit bekendgestel het.

Robbie het laat glip dat sy nuwe album binnekort op die rakke sal wees - sy eerste album in sowat 3 jaar.
"As jy 'n prentjie daarvan in jou gedagtes moet vorm, gaan jy bes moontlik dink aan iets droog en met my nuwe album gaan jy selfs meer in die kol wees!"
Bekend vir sy droë sin vir humor, is Woestyn ook die titel van Robbie se nuwe album.
Robbie meen hy is bloot net te bedrywig om musiek te skryf en op te neem, maar aanhangers kan nou uiteindelik gereedmaak vir nog 'n skreeusnaakse album.
Die album bevat 15 nuwe liedjies, almal uit Robbie se eie pen.
Show's Stories
-
The Great Debate: Which one of these would you give up?
Which one of these would you give up for the rest of your life?
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago -
Ai, Rob! Roz exposed and more funny things people have snuck into the cinema
Exposing Roz for sneaking a shawarma into the cinema had us in stitches!
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago