"Spoel My Af" vra Dirk van der Westhuizen
Updated | By MornéJK
Afrikaanse sanger Dirk van der Westhuizen is terug met 'n nuwe album, na die weghol sukses van sy voring treffer, Gooi Jou Suiker Op My.

Dirk het oorspronklik bekendheid verwerf vir sy weergawe van Gangnamstyle, bekend as SuperCool.
Nou is die fris-chris terug met 'n nuwe album, Ons Wil En Ons Kan.
Nuwe liedjies op die album sluit in: Fairytale, Ek Gaan Jou Vang, Ek Glo, Ritme In My Lewe.
Sy eerste enkelsnit van die nuwe album af, Spoel My Af is 'n opvolg op Gooi Jou Suiker Op My.
Spoel My Af se musiek video sal ook binnekort bekendgestel word.
Show's Stories
-
LOOK: Taylor Swift and Travis Kelce are engaged
"Your English teacher and your gym teacher are getting married."
Breakfast with Martin Bester 4 minutes ago -
Unbelievable moment leopard escapes through electric fence
Animals are so much smarter than we realise…
Breakfast with Martin Bester 38 minutes ago