Bekende Afrikaanse sanger Theuns Jordaan sterf
Updated | By Jacaranda FM News
Hy is Woensdagoggend in die ouderdom van 50 jaar oorlede.

Die bekende Afrikaanse sanger Theuns Jordaan het sy stryd teen kanker verloor.
Jordaan het in Maart 'n beenmurgoorplanting gekry nadat verlede jaar met leukemia gediagnoseer is.
Hy is Woensdagoggend in die ouderdom van 50 jaar oorlede.
Theuns het in 2001 sy debuut album vrygestel - getitled ‘Vreemde Stad’.
Hy het verskeie toekennings ingepalm - en is veral bekend vir sy treffers insluitend ‘Soos bloed’ en ‘Jou Asem’.
Rus in vrede, Theuns Jordaan. Dankie vir jou bydrae tot Afrikaanse musiek. Jou stem mag dalk nou vir ewig stil wees, maar ons sal vir altyd ’n stukkie van jou musiek in ons hart saamdra. Ons eer jou nalatenskap.#Afrikaans pic.twitter.com/7IXVBKOgu0
— ATKV (@ATKVSA) November 17, 2021
ALSO READ :

Show's Stories
-
Last remaining Knysna elephant spotted
Knysna’s iconic elephant, Oupoot, has been spotted for the first time in...
Breakfast with Martin Bester 18 minutes ago -
Water leak leads to new sinkhole in popular suburb
This is only one of many sinkholes that have formed in the area…
Breakfast with Martin Bester an hour ago