Sanger Eloff se ma in trane na groot verrassing
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Die Suid-Afrikaanse sanger Eloff het Vrydag sy treffer 'Vlerke' op Friday Live opegtree.

Die Suid-Afrikaanse sanger Eloff het Suid-Afrika behoorlik oorgeneem met sy weergawe van Anneli van Rooyen se 1984-treffer 'Neem My Op Vlerke'.
Die potch-student het eers bekendheid verwerf met sy Platinum debuut-enkelsnit 'Johnnie Blou' en opvolg snitte 'Geheuverlies' en 'Witblits'.
KYK: The biggest Friday Live of 2024 with Jamie Fine and Fokofpolisiekar
Sy nuwe enkelsnit 'Elke Liewe Ding', wat op 8 Mei vrygestel is delf 'n bietjie dieper in liefde en kwesbaarheid in as van sy vorige musiek.
Nie net is die nuwe enkelsnit vir sy meisie geskryf nie, maar dit wys ook Eloff se veelsydigheid as 'n sanger en 'n skrywer.
Om hierdie jaar se Moedersdag te vier het Breakfast with Martin Bester die sanger genooi vir sy heel eerste Friday Live-optrede.
KYK: Malcolm Wentzel skenk R100,000 aan jong kankerlyer
Eloff het Vrydag sy treffer 'Vlerke' opgetree en dit opgedra aan al die wonderlike ma's.
Kyk hier:
Om hierdie Moedersdag selfs meer spesiaal te maak het Martin Bester het met die sanger se ma, Tessa, gepraat oor haar seun se groot sukses en hulle albei op die lug verras.
Luister hier:
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
FOTO: Jacaranda FM
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Dad teaches us why you shouldn't tempt fate with a baby
This one is for the fathers who take the time to play with their babies...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 18 hours ago -
Father's Day Pup Walk for the Dads
The perfect day out to celebrate Dad and your pooch...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 18 hours ago