FOTO: Bok van Blerk en Hanna Globler se dogtertjie is gebore
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Bok van Blerk en Hanna Globler se dogter is op 21 September gebore.

"Ons dogtertjie was lankal in haar pappa se arms in 'n ander vertrek toe hulle nog moes veg vir my lewe."
So vertel Hanna Grobler na die geboorte van haar baba dogtertjie.
LEES: South Africans react to Facebook, Instagram, and WhatsApp outage
Papillon Anna Pepler het op 21 September rondom 16:00 die middag haar verskyning gemaak.
“As gevolg van die stilgeboorte van ons seuntjie, Louis, raak almal angstig teen die einde van my swangerskappe. Die baba word aanhoudend gemonitor en soms vroeër uitgehaal.”
READ: High Court judge rules being a housewife is a full-time, payable job
“Papillon is op 37 weke uitgehaal omdat sy klein was en die dokter bang was sy tel te stadig gewig op. My moederinstink het geweet sy is fine...en sy was. Maar ek was nie," verduidelik Globler verder.
Volgens Globler het Jesus langs haar bed gesit en sy het geweet Hy het haar lewe gered.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Fisherman reels in first-ever bright orange shark
You learn something new every day!
The Drive with Rob & Roz an hour ago -
SA content creator explains why Hawks raided his house
Anton Taylor sat down with The Drive with Rob and Roz to discuss the eve...
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago