FOTO’S: Aktrise Donnalee Roberts spog met nuwe babaseun
Updated | By Etienne Bruwer
Die bekende paartjie Donnalee Roberts en Ivan Botha het uiteindelik foto’s van hulle nuwe babaseun gedeel!

Die akteurspaar Donnalee Roberts and Ivan Botha het Februarie met goeie nuus afgeskop na die paar hulle swangerskap bekend gemaak het.
Die 'Stroomop'-akrtise het op 1 Februarie 'n plasing op Instagram gedeel waar sy die goeie nuus gedeel het.
In Junie het Botha die fantastiese nuus gedeel dat die paartjie ‘n babaseun verwelkom het.
“Ek is so trots op my ‘ROCKSTAR’ vrou. @donnnalee_r jy is ‘n regte ‘wonder woman,’" het hy op Instagram geskryf.
Roberts het vir die eertse keer, vanaf klein Luca se geboorte, foto’s van die kleinding op Instagram gedeel.
“Ek is oortuig jy is van fluweel gemaak,” het sy op haar Instagram-plasing geskryf.
Die nuwe baba is Roberts en Botha se tweede kind saam. In 2020, het die paar hulle eerste kind, Cameron verwelkom. Botha het ook 'n 13-jarige dogter vanuit sy vorige huwelik.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Fisherman reels in first-ever bright orange shark
You learn something new every day!
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago -
SA content creator explains why Hawks raided his house
Anton Taylor sat down with The Drive with Rob and Roz to discuss the eve...
The Drive with Rob & Roz 13 hours ago