LUISTER: Appel deel meer oor hartroerende nuwe enkelsnit

LUISTER: Appel deel meer oor hartroerende nuwe enkelsnit

Die super talentvolle Appel gesels oor die liefdesverhaal geskryf in die sterre.

LUISTER: Appel deel meer oor hartroerende nuwe enkelsnit, 'Sterre'
Verskaf

Appel is sonder twyfel een van die mees talentvolle liedjieskrywers in Suid-Afrika.

Boonop dit sing hy nog mooi ook.

KYK: Bernice West sing bekende Macy Gray-treffer

Hy het al vir van die grootste musikante in die land geskryf, met liedjies soos 'Sal Jy Bly' (Juanita du Plessis en Theuns Jordaan), 'Da' Vat Hy' (Jay en Lianie May), 'Koue Voete En Warm Liefde' (Bok van Blerk) en vele meer.

Met 'n skrywerslys wat skrik vir niks, is hy nogsteeds so nederig soos die dag wat Theuns Jordaan hom onder sy vlerk gevat het.

Die twee sangers het ontmoet terwyl hulle aan Theuns se enkelsnit 'Jasmyn Katryn' gewerk het.

Appel sê dit was daardie dag wat Theuns vir hom die deure oopgemaak.

LISTEN: SA artist shares new song about the struggles rugby referees face

En gepraat van sterre, dit is ook die naam van Appel se nuutste enkelsnit.

Die storie agter die liefdeslied is die van hom en sy vrou, toe sy nog in die stad gebly het en hy op die plaas.

Luister die volle onderhoud hier:

Kyk hier Appel se optrede van een van sy grootste treffers, 'Nonna', die akoestiese weergawe:

'Sterre' is nou op alle digitale stroomdienste soos Appel Music, Spotify en Deezer beskikbaar.

'Genisis' is vanaf 5 September op alle stroomdienste beskikbaar.

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Luister na Jacaranda FM: 

Volg ons op sosiale media: 

FOTO: Jacaranda FM

Meer of Jacaranda FM


Show's Stories