Refentse skop Innibos 2024 af op Friday Live
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Suid-Afrikaanse musikant Refentse het Vrydag die Innibos feesvieringe afgeskop met sy optrede van 'Shallow' op Friday Live.

Vir hierdie week se Friday Live het Breakfast with Martin Bester dinge 'n bietjie anders gedoen.
Om die Innibos naweek behoorlik af te skop het die geliefde Suid-Afrikaanse musikant, Refentse, op Friday Live opgetree terwyl die span regstreeks van Jacaranda FM se Mbombela-ateljee uitgesaai het.
WATCH: Singer-songwriter Dodo Nyoka stuns with Theuns Jordaan cover
Die 'Reisiger'-sanger het 'n akoestiese weergawe van 'Shallow' opgetree.
Kyk hier:
Refentse is een van vele bekende kunsternaars wat Vrydagaand by die Jacaranda FM-konsert by Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees optree.
Feesgangers kan ook uitsien vir optredes van Francois van Coke, Riaan Benadé, Ricus Nel, Demi Lee Moore en Elvis Blue vanaf 17:00 die middag.
WATCH: 'The Dadness' debuts first-ever performance on Friday Live!
Innibos spog jaarliks met meer as 75,000 feesgangers, 250+ kunstenaars, 30+ toneelproduksies en 25+ stalletjies.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
FOTO: Jacaranda FM
MORE FROM JACARANDA FM
Show's Stories
-
WATCH: Why women smell better than men
We're here to help you make 'scents' of this very interesting study!
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago -
Find out which official 'Superman' character playlist you are!
The most recent 'Superman' release has been making waves, and people hav...
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago