So kan jy 'Mama Bear' benoem vir die smaakmaker-toekennings
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Netwerk24 se smaakmaker-toekennings vir 2025 is terug. Só kan jy vir 'Mama Bear' nomineer.

Breakfast with Martin Bester het Donderdag, 9 Januarie, met Valda 'Mama Bear' Faltein gesels oor Netwerk24 se opkomende smaakmaker-toekennings.
Faltein het aanhangers aangemoedig om haar te benoem vir vanjaar se smaakmaker-toekennings.
KYK: Mila en Bennie se babaseun is hier!
Om haar te benoem, kliek hier!
Netwerk24 is op soek na die beste smaakmakers (influencers) in Afrikaans – daardie mense wat ons elke dag op sosiale media vermaak.
Met groot pryse op die spel, is dié geleentheid geskep om erkenning te gee aan Afrikaanse sosialemediaskeppers wat in ons taal woeker en werk!
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
FOTO: Jacaranda FM
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Chef Jenny Morris talks food, the Good Life Show, and future plans
Her cuisine is globally inspired but always grounded in joy, generosity,...
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago -
The beautiful story of Johan Scott that touched our hearts
One day, Johan noticed that a cauliflower had been stolen from his garden.
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago