STEM: Wie is jou 'Die Kontrak 2' wenner?
Updated | By Etienne Bruwer
'Die Kontrak 2' is amper op 'n einde en hier is jou kans om te stem vir jou wenner!
Ons is na bykans 'n jaar se harde soektog na Afrikaans se nuwe ster by die Top 2 van 'Die Kontrak'.
Een deelnemer sal 'n platekontrak by Coleske Artists wen, en Vrydag 28 Oktober is Samantha Leonard en Dodo Nyoka se enkelsnitte en musiekvideo's vir hulle moontlike wen-liedjie vrygestel.
Die wenner van 'Die Kontrak 2' sal op 4 November by Afrikaans is Groot aangekondig word.
Luister die snitte hier en laat weet ons watter deelnemer se kontrak geteken moet word:
Dodo Nyoka
Samantha Leonard
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MORE FROM JACARANDA FM
Show's Stories
-
Popular car brand announces power supply monthly subscription for R390
Could car subscriptions be the way forward?
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago -
LISTEN: "My girlfriend doesn't want me working in OUR flat!"
Seems like someone might regret moving in together...
The Drive with Rob & Roz 13 hours ago