Top 10 Afrikaanse-Friday Lives
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Ter viering van Afrikaans se 100ste jaar as 'n amptelike taal, kyk ons na ons top 10 gunsteling Afrikaanse-Friday Lives op Breakfast with Martin Bester.

Op 8 Mei 2025 vier Afrikaans haar 100ste jaar as 'n amptelike taal in Suid-Afrika.
Vir miljoene Suid-Afrikaners is Afrikaans die taal waarin hulle lag, huil, skryf, kuns maak, kwaad word (watter taal vloek dan so lekker soos Afrikaans?), en natuurlik sing.
KYK: Charlize Berg slaan asems weg met 'Take On Me'
Op Breakfast with Martin Bester vier ons alle Suid-Afrikaanse musiek, en dit sluit beslis die wonderlike Afrikaanse liedjies en kunstenaars van ons land in.
Elke Vrydag nooi Martin Bester 'n plaaslike of internasionale kunstenaar na die Jacaranda FM-ateljee om op Friday Live op te tree.
Deur die jare het talle kunstenaars van die mooiste Afrikaanse-liedjies opgetree.
Ter viering van Afrikaans se 100ste verjaarsdag het ons 'n lys van ons gunsteling optredes gemaak.
KYK: Ampie sing bekende The Calling-liedjie op Friday Live
Hier is ons Top 10 Afrikaanse-Friday Lives (in geen spesifieke volgorde nie):
Demi Lee Moore – 'By Jou'
Matthew Mole – 'Dagdronk'
Refentse – 'Voshaarnooi'
Early B – 'Potte'
Tasché Burger– 'Vier Seisoene Kind'
Dozi – 'Maybe My Baby'
Francois van Coke en Neon Dreams – 'Loslappie'
Jan Bloukaas – 'Heilig'
Ruhan du Toit – 'Kinders van die Wind'
Droomsindroom – 'Toe Vind Ek Jou'
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
FOTO: Jacaranda FM
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
WATCH: Dangerous malfunction at Beyoncé concert shocks fans
Someone is getting fired…
Breakfast with Martin Bester an hour ago -
Powerful national anthem performance stuns SA
South African singer Janice Now stunned with her rendition of the nation...
Breakfast with Martin Bester 2 hours ago