KYK: Early B gesels oor wat hom inspireer in sy nuwe era
Updated | By The Drive with Rob and Roz
Die lekkerste rapper "van die Dal af", Early B, het kom kuier!

Met treffers soos 'Ben Ten', 'Potte' en vele meer het Early B vinnig 'n naam vir homself gemaak.
LISTEN: '7de Laan' local shares memories of Melville
Nie net is hy een van die land se beste kletsrymers nie, hy het ook al saam met ander bekende kunstenaars in die industrie gewerk soos Van Pletzen, Jack Parow, en Janie Bay.
As hy nie op toer is nie werk hy hard in die studio aan nuwe musiek en vandag gesels hy met Rozanne McKenzie oor alles waarmee hy tans besig is:
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
Foto: Verskaf
Meer by Jacaranda FM
Show's Stories
-
10 tips to help you reset and prep for Spring
With only one weekend between you and a new season, it's time for intros...
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago -
TikToker shares why "getting scammed in SA is the norm"
Sometimes you unfortunately have to learn the hard way...
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago