KYK: Oud-Springbok deel babanuus!
Updated | By The Drive with Rob and Roz
Daar is nog 'n klein Springbokkie op pad.

Heinrich Brüssouw is 'n voormalige Springbok, maar in die laaste vyf jaar het hy sy rugbytokse ingeruil vir babaskoene.
LEES: Springbok Handré Pollard se vrou verklap geslag van baba
In 2019 het hy en sy vrou, Caroline-Grace, hulle eerste baba, Marcel Werner, in die wêreld ingebring en in Maart 2021 is hulle eerste dogtertjie, Isa Grace, gebore.
Nou, drie jaar later, maak hulle reg vir nog 'n bondeltjie vreugde wat by die familie gaan aansluit.
Die paartjie het die goeie nuus op Instagram gedeel met die onderskrif; "TWO is company and THREE is a crowd💪🏻".
Die Brüssouw-familie is al vanaf 2020 in die Wes-Kaap nadat Heinrich se professionele rugby loopbaan tot 'n einde gekom het en hulle nie meer rond reis nie.
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
Show's Stories
-
Dad teaches us why you shouldn't tempt fate with a baby
This one is for the fathers who take the time to play with their babies...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 19 hours ago -
Father's Day Pup Walk for the Dads
The perfect day out to celebrate Dad and your pooch...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 19 hours ago