GMA Extra: A very Merry Christmas for a Sunday School Class and more!

GMA Extra: A very Merry Christmas for a Sunday School Class and more!

During our Good Morning Angels Festive Edition last year, our friends at Cell-C answered the request from Sonja Rademeyer. The children she teaches on a Sunday mostly come from very poor homes and difficult circumstances. Sonja wanted to organize a special Christmas party for them, with swimming and food and treats and presents. 

Good Morning Angels Logo_22.jpg

GMA EXTRA 8 MARCH 2016 ( OASE LIEFDE/CELL-C F/E 4 DECEMBER 2015)


As promised: Merry Christmas for a Sunday School Class and more!



BACKGROUND: During our Good Morning Angels Festive Edition last year, our friends at Cell-C answered the request from Sonja Rademeyer,  a Sunday school teacher at the Oasis of Love congregation in Daspoort in Pretoria. 





The children she teaches on a Sunday mostly come from very poor homes and difficult circumstances. Sonja wanted to organize a special Christmas party for them, with swimming and food and treats presents. But, she is also worried about their "back to school" necessities for 2016. Cell-C helped out with R15 000, 00 for her to make all this possible. See the letter and pics below of what happened on the day:




Beste Good morning Angels en Cell C, 


Met hierdie brief wil ek net vir jul terug voering gee van die kerspartyjie wat jul moontlik gemaak het vir die kindertjies van Oase van Liefde Pinkster gemeente in Daspoort Pretoria. 


Weens omstandighede buite ons beheer moes ons vining spring om n ander venue te kry vir die dag. Gelukkig was Laerskool Kameelfontein se hoof ons goedgunstig en het hul swembad en lapa vir ons gratis gegee vir die dag. 


School children with presents


Die oggend van 5 Desember het al die kinders vroeg bymekaar gekom by Tannie Sonja se huis waar vandaan hul vertrek het na Laerskool Kameelfontein. Almal was baie angstig om die dag te kon begin. By aankoms is daar n ligte eet dingetjie vir almal uitgedeel en toe het die pret begin: 


Children swimming


Na hierdie heerlike dag was almal poot uit! Elke een van die maats het n skryf behoefte pakket ontvang soos wat die lyste ontvang is deur die verskillende skole. Met die ekstra geldjies wat van elke maat oor was het ek vir die ouers gevra wat is daar wat die kinders nodig het. 


Children opening presents


Die kleiner kindertjies het n paar stelletjies klere ontvang waar van die groter kinders dalk n paar skool skoene en nog n skool hemp of broek by gekry het. Jul sal nie glo daar was nog n paar randjies oor waarmee daar n klein bederfie ook vir elkeen kon gegee word. Weereens wil ons almal se “Baie Dankie aan Jakaranda fm Good morning Angels en Oom Doug van Cell C. sonder julle sou die heerlike dag nie kon gebeur het nie!” 


Groete 


Tannie Sonja en al die kinders van Oase van Liefde 


Show's Stories