Good Morning Angels: Melti's life-saving bone marrow transplant can finally take place

Good Morning Angels: Melti's life-saving bone marrow transplant can finally take place

Good news for young Melti Grobler! A much-needed bone marrow donor has been found and the family has managed to raise the funds needed for the procedure to take place!

Melti GMA

GOOD MORNING ANGELS 24 JANUARY 2018 (MELTI/GERHARD; MELTI 3 MAY 2017 MELTI, 28 JUNE 2017)

Five-year-old chemo-warrior Melti Grobler is fighting cancer for a second time. He has found a bone marrow donor and his family has managed to raise a massive R690,000 - but they still needed the final R310,000. An angel and fellow cancer survivor Gerhard van Der Westhuizen has come to their rescue.  

REQUEST FROM: Liezel de Bruyn

REQUEST FOR: Five-year old Melti Grobler

ANGEL: Cancer survivor Gerhard van der Westhuizen has organised his second annual golf day with friends for his birthday.

SPONSORING: Gerhard and his golf day supporters donated R310,000 of the proceeds from the day towards Melti’s bone marrow transplant - removing the final hurdle so Melti can get his life-saving transplant.

ORIGINAL OFFER (In 2016):

Goeie dag!

My naam is Gerhard. Ek het laas jaar kanker oorwin (ek was maar net lucky) en het daarna besluit dat ek jaarliks vir my verjaarsdag gaan celebrate deur 'n mini-golfdag te hou: “The Gerhard Invitational” LOL! 

Gedurende my behandeling het ek besef dat dit ‘n redelike duur oefening is en ek is seker dat daar mense daar buite moet wees wat nie die finansiele mas, geassosieerd met die siekte, kan opkom nie.  Die doel van die dag is om fondse bymekaar te maak om te skenk aan sulke behoeftige kanker lyers! Dit is meestal my vriende en kollegas wat deelneem en bydra tot die doel (vanjaar sal daar 48 deelnemers wees)

Ek sal dit hoog op die prys stel indien iemand van julle my kan skakel sodat ons verdere reëlings kan tref!

Dankie en Groete,

Gerhard

BACKGROUND: Melti Grobler is five years old. Those who know him call him a warrior. In his young life, he has battled cancer and won. Melti was just over a year old when he was diagnosed. Above all expectation, after aggressive chemo treatment, Melti went into remission - even though a bone marrow transplant is usually the only way to cure AML Leukaemia in children. His mom, Melanie, says at the time he was too weak and little to survive a transplant, and his remission was a gift. After three cancer-free years, Melti went for his annual check-up on 10 January 2017 - again he was given a clean bill of health. However, two days later, Melanie got a call from his oncologist - Melti needed more tests. For a second time, cancer was diagnosed - his Leukaemia was back and Melti was again fighting the “kieme-mannetjies'”. Mom Melanie had to give up her job to stay with him as he went through the chemo process. His dad, Melt, is working two jobs and his eight-year-old sister Kayleigh is staying with their grandparents for long stretches at a time, as she cannot come into contact with her little brother when he gets treatment. Melti needs a bone marrow transplant that the medical aid is refusing to pay for. In March last year, with help from Good Morning Angels and our Jacaranda FM listeners, enough money was raised to fund the process of finding a bone marrow donor for Melti. The good news: a 10/10 donor was found - a miracle!  

This kick-started the second fundraising drive -  R1 Million - to pay for the actual transplant.

FEEDBACK: (26 JUNE 2017)

Hi Dianne,

Ek kan met groot opgewondenheid en dankbaarheid aankondig dat ons n donor vir Melti gevind het.  Danksy julle hulp en die hulp van talle ander engele en die SABMR het ons die donor gevind. Dit is n wonderwerk.  Die donor match vir Melti 10/10.

Ons kort egter nog n enorme bedrag om die oorplanting te Laat geskied.  Ek wil graag pleit by julle as die Complementary Breakfast Team en Good Morning Angels om ons GROOT ASB te help indien moontlik.  Dit is n saak van nood aangesien ons nou n geskikte donor het Maar nie die fondse nie. Melti wil ook groot asb vir Tannie Dianne en oom Riaan ontmoet. Hy luister Jacaranda en met die onlangse herhalings van sy storie was hy super trots want hy nou op radio so hy FAMOUS.   

Ons nou klaar met intensiewe sessies chemo. Kry net Een keer per maand n inspuiting en Elke aand n pilletjie om te drink.  Die feit dat ons n donor gevind het is klaar n wonderwerk.  Ek pleit asb dat julle ons sal help aangesien Melti se hele lewe nog voor hom le en Ek weet julle kan n verskil maak en die chemo warrior verder help.

Ons het verdere fonds insamelings gehou Maar kort steeds n enorme bedrag. 

Ek weet die Complementary Breakfast Team saai die week die laaste keer uit. Het julle in kennis gestel die oomblik toe die SABMR vir ons die groen lig gegee het. Soos belowe het Ek jou eerste Laat weet. Ons het n donor. Jippee. Help groot asb. Asb. Asb.

Ek kan nie genoeg dankie se vir Al die hulp sover nie. Dankie dat julle Melti so seen. Dankie dat julle n platform geskep het om mense in nood te help. Baie dankie.

Groete 

Die Chemo warrior team

ORIGINAL REQUEST:

Hello julle almal by Good Morning Angles.

Dit is ekke tannie Liezel. Een van Melti se mamma Melanie se suster.

My brief is sweet en short en op die punt af. Ek stuur die boodskap aan julle met hoop in my hart dat julle Melti kan help om engele hier op aarde te loop soek onders ons menskinders van God.

Melti soek engele wie nie bang is om te help nie want Melti is nie bang vir die (kiemmemannetjies) kanker nie, engele wat kan help met donasies en gebede maak nie saak hoe klein of groot nie want al is die (kiemmemannetjies) kanker groot, sterk en gevaarlik baklei Melti baie hard terug met sy kleine lyfie deur die liefde en genade van God, engele wat ‘n verskil wil maak en om iemand se lewe te kan red want Melti wil bitter graag gered word van die (kiemmemannetjies) kanker sodat hy vir sy pappa Melt, mamma Melanie ‘n seuntjie kan wees, vir sy ousus Kayleigh (8) ‘n boetie. Sy ousus Kayleigh is die beste sussie in die hele wereld want al is dit moeilik en met tye deurmekaar probeer sy verstaan en help waar sy kan op haar eie manier al is dit met n briefie/kaartjie, soentjie, oproep, voice note of drukkies. Sy is baie lief vir haar boetie en bid elke aand so mooi dat Melti gesond sal word dat sy en Melti weer kan speel en lag soos in die “ou” dae.

Melti was as baba gediagnoseer met AML leukemia in 2013. Melti het in remissie gegaan en het nou in 2017 weer ‘n relapse. Melti gaan tans vir chemo sessies maar het ‘n beenmurgoorplanting nodig. Die mediesefonds wil nie betaal nie want hulle se hy het ‘n relapse gehad. Melti was in remissie agv die chemo en het nog nooit 'n beenmurgoorplanting gehad nie. Die medies betaal Melti se chemo sessies en hospitaal koste na die so called relapse, maar wil nie die beenmurgoorplanting betaal nie. Die kostes beloop -+ R1 000,000 vir die beenmurgoorplanting en R 140,000 om possible beenmurgskenkers op te spoor en te laat toets vir hulle klein seuntjie Melti.

Pappa Melt en Mamma Melanie het in 2013 baie uitgawes gehad toe Melti die kiemmemannetjies (kanker) die eerste keer loop ore aansit het en is daar deur sonder om te kla of iets te vra van enige iemand.

Maar die keer is hulle nie so gelukkig nie want meer mediese goedjies moet gedoen word, die mediesefonds wil nie betaal vir die beenmurgoorplanting nie en daar moet gesoek / toets  word na die beenmurgskenkers. Mamma Melanie werk nie tans nie en kyk in die hosptiaal na Melti.

Die uitgawes is die keer net te veel en moet vra vir hulp.

Asb indien julle kan help kontak my of Mamma Melanie.

Duisende dankie aan almal van julle.

Groete,

Liezel

Show's Stories