Good Morning Angels Festive: Helping young man who looks after his brothers

Good Morning Angels Festive: Helping young man who looks after his brothers

Big brother Sebastian Links needs some help to look after his younger brothers - Good Morning Angels and Roman's Pizza decided to help. 

Good Morning Angels Festive
Supplied

BACKGROUND: Sebastian Links is a 22-year old qualified teacher from Jan Kempdorp in the Northern Cape, with a bright future ahead of him. He has been selected to do his Honours Degree at the University Potschefstroom next year and he has a few teaching job offers. But, Sebastian’s future could have been a lot different. He grew up in a community where poverty, drug abuse and gangsterism is the order of the day - and he decided as a young teenager that he will not follow that path. When he and his two younger brothers lost both their parents, he decided to go leave the community that he was born in to rather finish his schooling in Potch - and he did this on his own steam. Sebastian is used to working hard for everything and relies on himself to reach his full potential. When he matricuated and stated studying with a NFSAS loan, he brought his two younger brothers to Potch, to stay with him. He is their guardian and breadwinner, brother, father and mother. One of Sebastian's’ high school teachers wrote to Good Morning Angels, asking for some assistance for this remarkable young man, to help him on his way 

REQUEST FOR: Student, Sebastiaan Links and his two younger brothers 

REQUEST FROM: Ciska Nel, outside Vryburg near the Botswanan border

ANGEL: Bonnie Cooper on behalf of our fabulous festive sponsors, Romans’ Pizza

SPONSORING: Romans’ Pizza will donate R 35 000 towards Sebastian and his brother’s education, living expenses and other necessities

ORIGINAL REQUEST: Goeie naand,

Soos ek nou hier skryf kan ek nie slaap nie en my vingers is hopeloos te stadig vir alles wat ek wil vertel!!

Ek was 'n Wiskunde onderwyser by 'n skool waar meeste van die leerders skool los in Gr. 9, waar kinders hulself groot maak, hulle hul omstanighede blameer vir die groef waarin hul val, waar 'n seun sy vriend met n bottermes doodsteek oor 'n memory card en waar daar soveel kinders met potensiaal is, maar hulle dit nooit sal ontwikkel nie, want....hulle omstandighede. Maar een van my leerders het net gesê nee, hy gaan nie. Sy presiese woorde aan my was: "Juffie ek wil iets word en as ek hier bly gaan dit nie gebeur nie".  Hy is toe Gr. 10 na die Hoërskool in die dorp, waar hy gematrikuleer het.

Na matriek het hy onderwys gaan studeer in Potchefstroom.  So nou en dan gesels ek met hom op Facebook, maar dis gewoonlik net meer 'n check up, van hoe lyk die punte ens. Tot nou waar dit gaan oor onderhoude, hy maak die jaar klaar. Maar wat my nou eintlik die brief aan julle laat skryf is, vanaand het hy meer gedeel.

Sy 2 jonger broers het saam hom Potchefstroom toe geskuif. Hy sorg vir hulle. Die een boetie maak nou matriek klaar en dan gaan hy BA studeer. Om as student jou 2 broers in skool te hou en jy kry keuring vir honeurs wil gedoen wees.

Vir my is Sebastian Links 'n rolmodel, sy storie moet die land hoor sodat dit ander kan inspireer. Sy omstandighede en al die berge voor hom, het hom nie gekeer nie. Ek is so trots op die kind of hy is nou al 'n man! Ek het soveel respek vir hom!!!

Ek wil vra of daar nie enige finansiële bydrae gemaak kan word vir hom om sy boeties te help nie. Hy sê hulle lewe van die boeties se SASSA geld en sy studiebeurs. En as hy merkwerk kry of hy waiter vir ietsie ekstra. Ek dink enige iets sal help. 

Hy is deur skool en studentelewe sonder ‘n Mamma of Pappa om te help en help nou sy 2 boeties ook deur dit alles.

Die kind is 'n ongelooflike mens en 'n voorbeeld vir ons almal, oud of jonk! 

Ek wil graag anoniem bly.

Dankie vir julle!!!  Seën julle!!!

Show's Stories