Mack se weergawe van ‘Lisa Se Klavier’ sal jou hartsnare roer
Updated | By Mornings with Mack Rapapali
Mack Rapapali van 'Mornings with Mack' het die skare amper in trane gehad met sy weergawe van die Afrikaans-treffer, ‘Lisa Se Klavier’.

Mack het agter die mikrofoon geskuif en die treffer deur Koos Kombuis aangepak.
Hy was deur legende Dewald Wasserfall begelei tydens die onbeplande vertoning in Centurion sowat 'n maand gelede.
Die gewlide aanbieder en platejoggie het die skare amper in trane gehad!
Mack het onlangs ‘n nuwe liedjie vrygestel getitled, ‘‘n Vriend Soos Jy’, met musikant Christiaan Baartman.
“Die enkelsnit handel oor ‘n vriend wat al jou sterk- en swakpunte ken. Dié een wat jy bel wanneer jy in die moeilikheid is of goeie nuus mee wil deel,” sê Mack.
Mack sê die uitreiking van ‘‘n Vriend Soos Jy’ is slegs die begin en nog baie is in die pyplyn.
Show's Stories
-
VOTE: The World Cup of Toys with Rob & Roz is here
It's time to find out South Africa's favourite toy!
The Drive with Rob & Roz 4 minutes ago -
WATCH: Absolutely devastating video by unemployed South African
This is one of the most relatable videos for so many South Africans.
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago