Aktrise Simoné Pretorius deel nóg groot babanuus

Aktrise Simoné Pretorius deel nóg groot babanuus

Aktrise Simoné Pretorius en haar man Andries het oor die naweek spesiale nuus op sosiale media gedeel.

Simoné Pretorius & Andries Pretorius
Instagram/ Simoné Pretorius

In Oktober, het die glanspaartjie Simoné Pretorius en haar man Andries aangekondig dat hulle hul eersteling verwag.

Op Sondag, het die gewilde aktrise en haar man spesiale nuus met hul volgelinge aanlyn gedeel. Die paartjie het aangekondig dat hul 'n dogtertjie verwag. 

FOTO'S: Aktrise Simoné en Andries Pretorius deel groot nuus!

"Ek kan nie wag om jou mamma te wees nie," het sy op Instagram geskryf.

Show's Stories