'Binnelanders'-aktrise is verloof
Updated | By Scenic Drive With Rian
Die voormalige 'Binnelanders'-ster, Pascal Pienaar is verloof!

Die voormalige 'Binnelanders'-aktrise, Pascal Pienaar het die afgelope naweek verloof geraak aan haar kêrel, Ryno Olivier.
Olivier is ‘n boer van Piketberg en hy het Pascal Pienaar se hart behoorlik gesteel.
KYK: 'Boerepompie' kry 10 miljoen kyke op YouTube
Die paartjie, wat al meer as 'n jaar saam is, het die opwindende nuus op Instagram gedeel.
"Nooit gedink dit sal my beurt wees nie. Dankie vir al jou liefde my Ryno Olivier en my adelike safier," het Pienaar op Instagram geskryf.
Show's Stories
-
Klein Eben Beukes kry sy engel-vlerkies
Jacaranda FM se Good Morning Angels het vroeër vanjaar die toe 10-jarige...
Breakfast with Martin Bester an hour ago -
Hat-stealing CEO releases statement about US Open incident
The 2025 US Open has not been short on viral moments.
The Drive with Rob & Roz 16 hours ago