Boer Soek 'n Vrou: Wie is Lisa met die rooi hare?
Updated | By Scenic Drive With Rian
Lisa van Rooyen het duisende 'Boer Soek 'n Vrou' kykers oor die afgelope paar maande vermaak met haar skreeusnaakse video's.

Ná elke episode van die gewilde kykNET-reeks het Lisa kommentaar gelewer op die skok-oomblikke asook die snaakse dele ontleed.
Die 21-jarige musiekbedryfstudent van Potchefstroom het haar video's vir die wêreld begin deel - en het Suid-Afrika behoorlik laat lag.
LEES MEER: Is dié 'Boer Soek 'n Vrou' se nuwe aanbieder?
Lisa het met die Scenic Drive-span gesels.
"Nou dat Boer Soek 'n Vrou klaar is, soek ek nou na 'n volgende program.
"Ek en my ma het dit saam begin kyk - en nou is dit 'n moet kyk elke jaar.
"Dis sal nice wees as hulle 'n manlike aanbieder kan kry - dit sal bietjie anders wees. Ek sal nie nee sê om die program aan te bied nie, maar ek is bietjie te jonk."
KYK NET HIER
Show's Stories
-
How to cook butter chicken without butter
Is it possible to still make a delicious version of this Indian dish wit...
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago -
LOOK: R1 billion Cape Town hotel set to be completed in 2026
The 'super luxury' hotel is one of the most expensive hotels built in So...
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago