Gewilde 'Binnelanders'-akteur verloof!
Updated | By Scenic Drive With Rian
Kyk net die pragtige ring!

Die akteur en sanger, Ramey Short, al bekend vir sy gewilde rol in 'Binnelanders' as dr. Quinton Meyer, is verloof.
Short het Donderdag die opwindende nuus op sosiale media gedeel dat hy verloof is aan Loricia Bruwer.
LEES: 'Boer Soek 'n Vrou' se Déan Botma is verloof!
"Uiteindelik kon ek haar vra om met my te trou na seker ñ maand van wag. 2022 kon nie beter begin het vir ons nie en ek is die gelukkigste man," het Short op Instagram geskryf.
Short het die mooiste foto's met sy aanhangers gedeel.
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Instagram/ Ramey Short/ LORA Photography & Videography
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
10 tips to help you reset and prep for Spring
With only one weekend between you and a new season, it's time for intros...
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago -
TikToker shares why "getting scammed in SA is the norm"
Sometimes you unfortunately have to learn the hard way...
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago