Ons leer ken vir Mielie Senekal
Updated | By Scenic Drive With Rian
Ons leer ken vir Mielie Senekal - die meisie wat almal laat lag!

Op Karen Zoid se kykNET-program Republiek van Zoid Afrika het kykers ’n blik op Marinda se persoonlike lewe gekry in die realiteitsreeks 'Keeping Up With Marinda.' Maar dis veral haar suster, Mielie, wat die aandag getrek het.
Maar wie is Mielie Senekal? Volgens Mielie, het haar pa haar naam verkeerd gespel op die geboortevorms. Haar pa glo ’n paar doppe sterk. Haar naam moes Milinda gewees het, maar toe spel hy dit Mielienda, en nou noem hulle haar Mielie.
LEES OOK: Two South African women have gone viral after fighting cops
Die grootste krisis in haar lewe is dat sy nie weet wie haar pa is nie. Hy het kort ná haar geboorte die pad gevat.
Mielie is 'n is nou 'n huishoudelike naam, en almal is versot op haar.
Haar video's kry duisende kyke op YouTube en sy laat almal behoorlik lag.
Rian en die Scenic Drive-span het haar genooi vir 'n onderhoud - en dit was behoorlik pret!
Show's Stories
-
LISTEN: Meta is bringing ads to WhatsApp
Will you have to watch ads before reading your chats?
The Drive with Rob & Roz an hour ago -
South Africans concerned about Miss SA organisation
What is happening at the Miss South Africa organisation?
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago