GMA: Baby Stefanie gets help to grow
Updated | By Bronwyn Hardick

Request from:
Elize Nieuwenhuizen
Request for:
Baby Stefanie Vermaak
Angel:
Rupert Goss from Cranetech Phalaborwa on behalf of the Heqlan Mica Phalaborwa Fundraiser
Sponsoring:
The Heqlan Mica Phalaborwa fund will donate the R15 000 needed for the operation to straighten baby Stefanie's feet - to enable her to grow up healthy and able to crawl and walk and develop as she should.
Rupert's company, Crantech, will add another R15 000,00 to cover future medical costs that Stefanie might have. That's a total of R30 000,00 to make sure baby Stefanie is healthy and medically taken care of.
Background:
Baby Stefanie Vermaak is just one month old ... She's the pride and joy of her parents. However, they are very concerned. She was born on 15 January this year, with club feet. This condition can be completely repaired by an operation - but it needs to be done in a private hospital and the parents do not have a medical aid. After the birth and preparations for baby Stefanie's arrival - they have nothing to spare ... and then, her dad was retrenched last week. They could only borrow R6 000,00 and need a total of R18 000,00. The operation has been booked - and now its a race against the clock to get all the funds together ....
Original request:
Liewe Good Morning Angels
Klein Stefanie Vermaak is gebore op 15 Januarie 2015 met “klomp voetjies” Die enigste manier hoe sy ooit normal sal kan loop een dag is as sy ‘n operasie kan kry om die spiertjies agter op haar hakkies te sny.
'n Dokter van Tzaneen Medi Clinic het ingestem om hierdie prosedure te doen, maar die ouers het nie genoeg geld om vir die operasie te betaal nie. Soos baie ander ouers in hulle situasie, behoort die ouers nie aan ‘n mediese fonds nie, en moet die kostes vir die operasie deur die ouers self gedra word. Tot op hede was dit vir hulle moontlik om R6,000 by ‘n familie lid te leen, sodat die operasie Woensdag 18 Februarie kan plaasvind, maar ongelukkig skiet hulle steeds te kort met ‘n minimum van R12,000 sodat al die mediese personeel, narkotiseer ens betaal kan word.
Hulle is werklik desperaat en is nie mense wat bedel nie. Vreeslik trots, maar wat kan hulle doen. Sy ry môre 5:30 tot in Gravelotte dan kry sy haar skoonma daar. Hulle ry daarna tot in Tzaneen om so 7/8:00 daar te wees. Haar ma en sy gaan om die R6000 by die dokter in te betaal wat hulle het (dit is al geld waarmee haar ma hulle mee kan help).
Klein Stefanie gaan 'n normale lewe kan hê agv julle as julle haar moontlik kan help.
Sy moet Woensdag 7:00 geopereer word en die koste tesame met die narkotiseerder en spesialist is R18,000.00.
Baie dankie vir julle goeie werk wat julle elke week doen op Good Morning Angels, julle sal nooit weet hoe baie dit ons mense se harte raak nie.
Groete,
Elize Nieuwenhuizen
Show's Stories
-
'Govan Ontbloot' – Vyf redes hoekom jy móét kyk
In 'n land waar stories dikwels deur die lens van sensasie of stereotipe...
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago -
Doja Cat throws shade at Sydney Sweeney's controversial jeans ad
Sydney Sweeney has great jeans thanks to American Eagle, but not everyon...
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago