Karlien deel baba se naam
Updated | By The Late Show
‘n Pragtige naam vir ‘n dogtertjie!

Karlien van Jaarsveld het ‘n foto van haar baba-maag op Instagram gedeel hierdie week en gesê sy het klaar ‘n babanaam wat vir haar gegee is deur God.
Na Karlien se ooievaarstee deel sy op haar Facebook blad: “Ons het dit lank geheim gehou, maar wil dit vandag deel dat ek en Joe toevertrou word om 'n dogtertjie groot te kan maak.”
Die dogtertjie se naam is ELAH. (Uitspraak Êlla)
Riana Nel was ook by Karlien se ooievaarstee.
A post shared by Riana Nel (@riananelofficial) on
Baie geluk Karlien en Joe!
Show's Stories
-
Mother's Day Craft market on Zeiss
What a lovely way to spend Mother's Day, out with the family on a market...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 8 hours ago -
Elephants help themselves to oranges on broken down truck
Nature has a way of always providing for itself...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 8 hours ago