Karlien van Jaarsveld praat reguit
Updated | By Jacaranda FM
Karlien van Jaarsveld het 'n kleurryke en suksesvolle sangloopbaan en is 'n gewilde Afrikaanse kunstenaar, maar agter die skerms, en in die hospitaal waar sy menige nagte langs haar kind se bed deurgebring het, was dinge nie altyd so maklik nie.

As publieke figuur, word elke aspek van haar lewe nog altyd bespreek en hewig gekritiseer.
Nietemin moes sy 'n rustige, standvastige en liefdevolle ma wees vir haar kinders. Dit was allermins maklik, maar Karlien van Jaarsveld het vasgeklou aan haar geloof en aan wat haar eie ma haar geleer het.
Vandag is sy trots op die pad wat sy met God kon stap, en op haar kinders. Vandeesweek gesels Elana Afrika-Bredenkamp met Karlien van Jaarsveld en hoor meer oor haar lewe vandag, die moeilike lesse wat sy moes leer, en alles waarvoor sy dankbaar is.
Brought to you by Epi-max Baby & Junior – our family, for your family. Also supported by Jacaranda 94.2.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Video: Man achieves balancing act on his fingers
This man balancing on his fingers makes the impossible look effortless.
The Workzone with Alex Jay 10 hours ago -
Mother elephant thanks man for giving baby elephant water
As we celebrate a day that comes with sadness and triumph, we look at th...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 10 hours ago