Bekende musiekvenue Weiveld sluit sy deure!

Bekende musiekvenue Weiveld sluit sy deure!

Die bekende musiekvenue, Weiveld het aangekondig dat hulle deure gaan sluit. Wat is jou gunsteling-herinneringe van Weiveld?

Martin Bester performing at 'Weiveld'
Supplied/ Martin Bester

Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers en musikante het op Woensdag 25 Mei die nuus ontvang dat die geliefde musiekvenue Weiveld sy deure gaan sluit. 

LEES: Local scientists who discovered Omicron make TIME 100 Most Influential list

In 'n Facebook plasing het Weiveld bevestig dat hulle deure gaan sluit as gevolg van "te veel lawaai."

Volgens Weiveld, moet die musiekvenue sluit na klagtes van lawaai deur hul bure ingedien is. 

Weiveld is vanaf 2015 in werking en het vele Suid-Afrikaanse musikante en optredes verwelkom. 

LEES: The Lumineers are coming to South Africa!

Jacaranda FM se eie, Martin Bester het gesê dat dit baie teleurstellende nuus is vir musikante regoor Suid-Afrika. 

Kunstenaars reg oor Suid-Afrika herstel tans nogsteeds van die impak van die COVID-19-pandemie daarom word die impak van Weiveld se sluiting regoor die industrie gevoel. 

Tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here.

Follow us on social media:

Image Credit: Supplied

MORE FROM JACARANDA FM


Show's Stories