'Boer Soek 'n Vrou' verwelkom eerste gay boer
Updated | By Breakfast with Martin Bester
'Boer Soek 'n Vrou' is terug met 'n splinternuwe seisoen en tien boere is op soek na liefde!
Op Sondag, het sanger en aanbieder Leah die splinternuwe boere van seisoen twaalf van 'Boer Soek 'n Vrou' verwelkom.
Die seisoen is nege boere op soek na die perfekte vroulike metgesel wat hul lewe op die plaas sal vergemaklik.
LEES OOK: 'The Bachelor SA': Lee Thompson is single and still looking for love
Die kykNet realiteitsprogram het op Sondag geskiedenis gemaak, nadat hul eerste gay boer verwelkom het.
Boer Damian (37) is 'n van Bapsfontein en is op soek na sy ideale man.
KYK DIE VIDEO HIER ONDER:
Na die aankonding van die eerste gay boer, het aanhangers van die program kommentaar op 'Boer Soek 'n Vrou' se digitale platforms gelewer.
'n 'Boer Soek 'n Vrou'-aanhanger het die program bedank dat hul die LGBTQ-gemeenskap deel maak van die program.
Die meerderheid aanhangers is glad nie gelukkig met die aankondiging van die eerste gay boer nie. Talle aanhangers is teleurgesteld in die program, en het negatiewe kommentaar gelewer.
Show's Stories
-
TIME’s Person of the Year 2024 Shortlist
People worldwide are waiting to see who'll be named 'Person of the Year'.
The Drive with Rob & Roz an hour ago -
WATCH: Dricus du Plessis smashes Sean Strickland cake
Breakfast with Martin Bester is ending 2024 with a bang. On Thursday, De...
Breakfast with Martin Bester 3 hours ago