Brendan Peyper stel ‘Die Wolf’ bekend op Jacaranda FM
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Brendan Peyper het Vrydagoggend met Breakfast with Martin Bester gesels oor sy nuwe musiek.

Gewilde sanger en liedjieskrywer, Brendan Peyper het die voorbeeld gebruik van die twee wolwe.
Die een goed en die ander een kwaad en jy moet besluit watter pad jy gaan stap en watter wolf gaan jy kos gee.
LEES: Musician Donald’s album launch cancelled due to bomb scare
Die musikant het met Martin Bester gedeel dat hy paar maande terug ‘n operasie ondergaan het op sy stembande.
Kyk die musiekvideo vir ‘Die Wolf’ hier:
LEES: Martin Bester's All New Secret Sound: Guaranteed weekly winner!
Breakfast with Martin Bester het in Februarie die bekende Peyper op ‘n ZOOM-date gestuur met drie dames in ‘My Heart Goes Zoom’!
LEES: My Heart goes Zoom: Brendan Peyper chooses his perfect Zoom date!
More from Jacaranda FM
Image credit: Supplied
Show's Stories
-
Model Marciel Hopkins wys haar eersteling
Die voormalige 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder en haar aantreklike man, Ha...
The Drive with Rob & Roz 2 days, 12 hours ago -
WATCH: SA reacts to TikToker's new spin on a classic SA dish
If you are bored of eating normal pap, here is a new recipe for you to try.
The Drive with Rob & Roz 2 days, 13 hours ago