Donnalee Roberts en Ivan Botha deel gróót nuus!

Donnalee Roberts en Ivan Botha deel gróót nuus!

Die Suid-Afrikaanse aktrise het onlangs op haar sosiale media gedeel dat sy en haar man Ivan Botha 'n baba verwag.

donnalee and ivan selfie
Supplied/Donnalee Roberts

Die akteurspaar Donnalee Roberts and Ivan Botha het Februarie met goeie nuus afgeskop na die paar hulle swangerskap bekend gemaak het.

Die 'Stroomop'-akrtise het op 1 Februarie 'n plasing op Instagram gedeel waar sy die goeie nuus gedeel het.

WATCH: The Kiffness song becomes sixth most streamed on Spotify

"And suddenly, just like that - in an instant, our hearts expanded, and YOU our little new BIG LOVE came to complete our love story,” het sy op Instagram geskryf. 

Ander bekendes het ook die goeie nuus op sosiale media gevier. 

Voormalige Mej. Suid-Afrika, Melinda Bam, wat onlangs haar eie swangerskap aangekonding het, het geskryf, "aaaaah! My hart! Prys die Here! Ek is so so bly saam met julle mag die Here julle so oorvloediglik seën in die tyd!" 

"Wow geluk liefste Donnie, het die aktrise Angelique Gerber geskryf.

READ: ‘Donkerbos’-aktrise neem baba aan

Die nuwe baba is Roberts en Botha se tweede kind saam. In 2020, het die paar het hulle eerste kind, Cameron verwelkom. Botha het ook 'n 13-jarige dogter vanuit sy vorige huwelik. 

"You have the BEST BEST BEST brother & sister waiting for you… oh, our Little Big Love there is BIG LOVE waiting for you!"

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories