‘Ek het my prins gekry’ – Karlien van Jaarsveld op Breakfast with Martin Bester
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Karlien van Jaarsveld het met groot lof oor haar man gepraat op Breakfast met Martin Bester.
Die gewilde musiekbyspel, 'Aspoestertjie' is terug op die planke, en Karlien van Jaarsveld vertolk weer die rol van sprokie heldin.
Die sangeres en aktrise het op die vooraand van ‘Aspoestertjie’ met Martin Bester gesels oor die opgewondenheid. Sy skitter in haar rol en ons kan nie wag om haar weer op die verhoog te sien nie!
LEES: Karlien van Jaarsveld terug op die verhoog van 'Aspoestertjie'
Karlien bieg, ‘Ek leef myself heavy in dit in aangesien ek self ‘n prins in my lewe het. Ek het my eie ‘Joe’ prins in my lewe. Ek lewe myself in dit in waar jy uit ‘n slegte situasie kom en jy stap in ‘n sprokies verhaal instap waar jy dink ‘Hierdie kan nie real wees nie, dit is net te magical!’.
LEES: WATCH: Karlien van Jaarsveld's daughter is going to be a rockstar
Bespreek jou kaartjies vir hierdie puik produksie hier.
Show's Stories
-
LISTEN: Actress Sophie Joans talks about her award-winning play
Two extraordinary stage talents, Sophie Joans and Rob van Vuuren, have t...
The Drive with Rob & Roz 46 minutes ago -
LISTEN: The best road trip tips ahead of the Easter weekend
From traffic to packing, Rob Forbes and Rozanne McKenzie are sharing tip...
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago