Eloff neem ons op vlerke met Friday Live-optrede

Eloff neem ons op vlerke met Friday Live-optrede

Die Suid-Afrikaanse sanger Eloff het Vrydag sy treffer 'Vlerke' op Friday Live opegtree.

ELOFF FRIDAY LIVE
Supplied

Die Suid-Afrikaanse sanger Eloff het Suid-Afrika behoorlik oorgeneem met sy weergawe van Anneli van Rooyen se 1984-treffer 'Neem My Op Vlerke'.

Die potch-student het eers bekendheid verwerf  met sy Platinum debuut-enkelsnit 'Johnnie Blou' en opvolg snitte 'Geheuverlies' en 'Witblits'. 

KYK: The biggest Friday Live of 2024 with Jamie Fine and Fokofpolisiekar

Sy nuwe enkelsnit 'Elke Liewe Ding', wat op 8 Mei vrygestel is delf 'n bietjie dieper in liefde en kwesbaarheid in as van sy vorige musiek.

Nie net is die nuwe enkelsnit vir sy meisie geskryf nie, maar dit wys ook Eloff se veelsydigheid as 'n sanger en 'n skrywer.

Om hierdie jaar se Moedersdag te vier het Breakfast with Martin Bester die sanger genooi vir sy heel eerste Friday Live-optrede.

KYK: Malcolm Wentzel skenk R100,000 aan jong kankerlyer

Eloff het Vrydag sy treffer 'Vlerke' opgetree en dit opgedra aan al die wonderlike ma's.

Kyk hier:

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Luister na Jacaranda FM: 

Volg ons op sosiale media: 

FOTO: Jacaranda FM

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories