FOTO: Bok van Blerk en Hanna Glober se dogtertjie is gebore

FOTO: Bok van Blerk en Hanna Globler se dogtertjie is gebore

Bok van Blerk en Hanna Globler se dogter is op 21 September gebore.

beakfast baby one
Source: Pixabay

"Ons dogtertjie was lankal in haar pappa se arms in 'n ander vertrek toe hulle nog moes veg vir my lewe."

So vertel Hanna Grobler na die geboorte van haar baba dogtertjie. 

LEES: South Africans react to Facebook, Instagram, and WhatsApp outage

Papillon Anna Pepler het op 21 September rondom 16:00 die middag haar verskyning gemaak.

“As gevolg van die stilgeboorte van ons seuntjie, Louis, raak almal angstig teen die einde van my swangerskappe. Die baba word aanhoudend gemonitor en soms vroeër uitgehaal.” 

READ: High Court judge rules being a housewife is a full-time, payable job

“Papillon is op 37 weke uitgehaal omdat sy klein was en die dokter bang was sy tel te stadig gewig op. My moederinstink het geweet sy is fine...en sy was. Maar ek was nie," verduidelik Globler verder.

Volgens Globler het Jesus langs haar bed gesit en sy het geweet Hy het haar lewe gered.

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories